Sang, musiek en vertonings by NG Gemeente 4 Ankers
Geniet ons gemeente se sang, musiek en verskeie vertonings. Hier vind u inligting oor alle optredes en kunstenaars wat by ons kerk optree.
Inspirerende optrede deur die bekende Mathys Roets by NG Kerk 4 Ankers.
Prys: R100 per Kaartjie