Manneaksie

Versterk verhoudinge en geloof

Manne van Vier Ankers

"Kom bou saam. Kom behoort. Kom dien."

Die fokus is op die manne en hulle verhoudinge, veral met die Here.

Wat lê voor in 2026?

Ken-mekaar-funksie Skakel in en ontmoet die span.
Potjiekosdag Saterdag, 7 November 2026

Heerlike dag gerel deur die manne-lidmate.

Gereelde Manne-bymekaarkomste

Deur die loop van die jaar: Prakties, opbouend en gesellig.

Hoekom deel word?

?

Bou geloofsvriendskappe

Versterk mekaar in geloof en lewe.

?

Dien saam

Maak 'n verskil in die gemeente.

?

Deel vaardighede

Gebruik jou talente enervaring tot eer van God.

?

Wees deel van iets groter

Groei saam as deel van 'n groter geheel.

Voorsitter

Johan Smith

Johan Smith

Voorsitter van die Manne-aksie

Terug na Aksies